Julie

Julie

Akademie is vir Hoërskool Rustenburg ons ONONDERHANDELBARE kernbesigheid waarin ons die beste van elke leerder verwag, hul daardeur ontwikkel tot volle potensiaal en toerus met kennis en vaardighede wat ‘n lewenslange belegging word!

Graad 8 en – 9 vakke:

  • Afrikaans (50%), Engels (40%), Wiskunde (40%)
  • Kuns
  • Kreatiewe Kunste
  • Musiek
  • Geografie
  • Sosiale Wetenskap
  • Geskiedenis
  • EBW
  • NW
  • LO
  • Tegnologie

hsrtb-hoof