Kultuur

By Hoërskool Rustenburg glo ons in die holistiese ontwikkeling van ons leerders en word kultuur geleenthede geskep. Die hart van ‘n nasie se kultuur is sy taal en ons is trots Afrikaans en bevorder ons taal- en kultuurgoedere.