ATKV-gasheerskool

ATKV-gasheerskool

Die Rusties tree elke jaar vir die ATKV-redenaars-en-debatkompetisies as gasheerskool op. Ons bied die streeksuitdunne en semifinale in Noordwes aan. Die Rusties tree ook as voorsitters en tydhouers by die geleentheid op. Ons is trots Afrikaans en bevorder ons taal- en kultuurgoedere.