Debat

Rusties word in dieselfde asem genoem as die grootste mededingende Afrikaanse debatskool in die land. Daar is jaarliks van ons junior en senior debatspanne in die landsfinaal. In die debatkringe weet almal wie die Rusties is.