Die Ficus Skoolkoerant

Die Ficus Skoolkoerant

Ons koerant is aangewys as die beste skolekoerant in Beeld se verspreidingsarea en is die derde beste skolekoerant in Suid-Afrika. Ons joernaliste stap weg met eerste, tweede en derde plekke vir onderhoude, ondersoeke, berigte en grafika.