Onnerieboomfees

Dit is die kultuur hoogtepunt op die skoolkalender. Die graad 11-leerders kry die geleentheid om die Rustie-kultuur te laat kook vir ‘n week lank. Daar is liriekerumoer, potjiekos en stoepstories, Rustie-Sêr en die ATKV-Palettent. ‘n Geleentheid waar die Rusties saamgesnoer word.