Public Speaking

Dit is nog ‘n geleentheid waar die gladde bekkies hulle staal wys – hierdie keer net in Engels. Ook hier voer die Rusties die botoon.