Redenaars

Elkeen praat soos hy gebek is. Ons skryf jaarliks die maksimum juniors en seniors volgens voorskrifte in. Ons neem deel aan die ATKV- en Radikale redenaars.