Fasiliteite: Akademie

  • Kultuursentrum met internettoegang
  • Rekenaarsentrums
  • Mediasentrum met internettoegang
  • Wetenskaplaboratorium
  • Kunslokaal en Galery
  • Verbruikerstudiesentrums
  • Tegnologiesentrum

Goed toegeruste mediasentrum met internettoegang

  • Ten volle toegeruste rekenaarsentrum
  • 36 werkstasies met gratis internetgebruik (‘nanny net’ ingesluit) vir navorsing
  • Addisionele dienste beskikbaar teen minimale koste:
    • A4-fotostate (swart-en-wit, asook kleur)
    • A3-fotostate (swart-en-wit, asook kleur)
    • CD (elektroniese inligting)
    • A4- en A3-lamineerwerk
    • Ringbinding

Leessentrum

  • Leessentrum met 24 ten volle toegeruste werkstasies
  • Addisionele ondersteunende hulpmiddels vir leesterapie en –verbetering.
  • Gratis vir Rustie-leerders

Fasiliteite: Sport

  • Toegeruste gimnasium
  • Rugbyvelde
  • Grashokkievelde
  • Krieketvelde
  • Krieketoefennette
  • Netbalbane
  • Tennisbane
  • Swembad
  • Boogskietbaan
  • Bergfietsbaan
  • Astrohokkieveld
  • Atletiekbaan
  • Landloopbaan
  • Buitelug Skaakborde

Fasiliteite: Kultuur

  • Kultuursentrum
  • Museum

Fasiliteite: Algemeen

  • Konferensielokaal
  • Onthaallokaal
  • Den
  • Kafeteria
  • Klub 500

(Vir die bespreking van die Onthaallokaal en die Den – Kontak Debbie Stanvliet by 014-592 1365)

Fasiliteite: Koshuis

  • Huis Meisies
  • Huis Heyns
  • Huis Kruger

Fasiliteite: Leessentrum

Fasiliteite: IGO-sentrum