Oorsig

Hoërskool Rustenburg spog met vyf jaar se betrokkenheid by Sewes rugby. Ons het twee junior- en twee seniorspanne en neem aan ʼn groot verskeidenheid toernooie deel teen die land se bestes.

Toernooie

  • Die seniors het aan ses toernooie deelgeneem tydens die 2014-seisoen.
  • Ons het in 2014/15 outomaties gekwalifiseer om aan die nasionale 7’s-toernooi in die Kruger Nasionale Park deel te neem teen ander topspanne.

Prestasies

  • Hoërskool Rustenburg lewer jaarliks provinsiale spelers op.