Oorsig

Hengel is ook een van Hoërskool Rustenburg se vele sporte.

Prestasies

  • Ses leerders verwerf hulle provinsiale kleure

Uitsonderlike Prestasies

  • Nathan Jordan verwerf sy Nasionale-kleure vir hengel.