Oorsig

Hoërskool Rustenburg het ses dogtershokkiespanne en vyf seunshokkiespanne.

Toernooie en Ligas

  • Ons seuns- en dogtershokkiespanne neem aan die Tuks-skolereeks en Noordwes groot skole liga deel.

Prestasies

  • Ons O/14-seunshokkiespan wen die Tuks-skolereeks 2015.
  • Ons O/16-seunshokkiespan eindig algeheel derde in die Tuks-skolereeks 2015.
  • Sewe dogters en veertien seuns verwerf hulle Noordwes-kleure.