Oorsig

  • Hoërskool Rustenburg is die enigste skool in Rustenburg wat aan die Noordvaal superliga, sowel as al die ligas in die dorp deelneem.
  • Ons spog in 2015 met ses seunskrieketspanne en twee dogterskrieketspanne.

Ligas

  • Superliga, streek A- en B-liga.

Prestasies

  • Ses leerders verwerf gedurende 2015 hulle Noordwes-kleure.

Uitsonderlike Prestasies

  • Adeline Hodgman verwerf haar Noordwes-kleure vir ʼn vyfde agtereenvolgende jaar.

Spesiale Projekte

  • Ons beskik oor ʼn voltydse Krieketakademie wat deur mnr. Jan van Staden bestuur word.