Oorsig

Daar is wêreldklas verwikkelinge by Hoërskool Rustenburg se Rugby. Hoërskool Rustenburg spog met tien rugbyspanne.

Toernooie

  • Ons speel in twee reekse, naamlik die Tuks-skolereeks en die Beeld-Makroskoleliga.

Prestasies

  • Dertien leerders het hulle Luiperds-kleure ontvang en het onderskeidelik aan die Grant Khomoweek en Cravenweek deelgeneem.

Spesiale projekte

One Sport, professionele rugby agentskap, is betrek ten einde Hoërskool Rustenburg se rugby na nuwe hoogtes te neem. Attie Strauss, oudspringbokstut, is aangestel as hoofafrigter van ons rugby.