Oorsig
Hoërskool Rustenburg het ses skaak-spanne. Ons is die aanbieders van die Tuks-skolereeks vir skaak in 2016.
Ligas en Toernooie
- Tuks-skolereeks Kleinsporte.
- Bojanala-liga
Prestasies
- Tydens 2014 wen die opespan die Tuksreeks.
- Tydens 2015 eindig die opespan tweede in die Tuksreeks.
- Die O/17-span en die dogters opespan het die Bojanala-liga gewen en tweede geëindig in Noordwes.
- Agt van die skaakspelers het hulle Noordwes-kleure verwerf en gaan tydens 2016 aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe deelneem.