Oorsig

Hoërskool Rustenburg beskik oor ses tennisbane.

Ligas en Toernooie

  • Tuks-skolereeks
  • Streek-ligas

Prestasies

  • Drie tennisspelers het hulle Noordwes-kleure verwerf.

Spesiale projekte

  • Pietie Norval, voormalige dubbels wêreldkampioen in 2000 en Olimpiese silwermedaljewenner in 1992, is hierdie jaar as afrigter by Hoërskool Rustenburg aangestel.
  • Pietie is ook die afrigter van die Nasionale O/18-tennisspan.