Oorsig
Hoërskool Rustenburg se trompoppies neem jaarliks aan die “Non-prop”, vlae en “Small Drill” roetines deel. Hoërskool Rustenburg skryf ʼn span in elke afdeling in.
Kompetisies
- Ons trompoppies neem jaarliks aan verskeie kompetisies deel teen ander Noordwes-skole om te kwalifiseer vir die Noordweskampioenskappe om sodoende te kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe.
Prestasies
- RHS is tydens 2015 as Noordwes-wenners aangewys.
- 2 Leerders verwerf hulle Noordwes-kleure.
Uitsonderlike Prestasies
- Qwanita Burger is die eerste dogter in geskiedenis wat haar SA-kleure in 2003 sowel as 2005 verwerf.
- Dieudonnee Britz is die tweede Rustie in die geskiedenis wat haar SA-kleure in 2015 verwerf.