Voorwoord

In die Hoërskool Rustenburg se wapen is ʼn wildevyboom. Net soos die wildevyboom vas en trots staan, sy wortels diep geanker in hierdie aarde en sy takke wyd uitgesprei vir koelte en kos vir voëls en diere, staan die Hoërskool Rustenburg ook vasgeanker in die tradisie en prestasies van die verlede en reik ons uit na die toekoms. Lees meer….



Volg ons op Facebook

Facebook Posts

3 days ago

Hoërskool Rustenburg

O.16A-SEUNSHOKKIE WEN DIE EERSTE NASIONALE TOPSKOLETOERNOOI!

Baie dankie aan oud-Rustie, Marnus Ferreira, wat hierdie foto’s tot die skool se beskikking gestel het.
... See MoreSee Less

View on Facebook

3 days ago

Hoërskool Rustenburg

O.16-SEUNSHOKKIESPAN WEN DIE EERSTE NASIONALE O.16-TOPSKOLETOERNOOI

Die Hoërskool Rustenburg se O.16A-seunshokkiespan, wat deur mnr. Fano Blignaut afgerig word, het, op uitnodiging, deelgeneem aan die Topskoletoernooi te Paarl.

Die doel van hierdie toernooi is om ñ platvorm te skep waar die top 12 O.16-spanne in Suid-Afrika teen mekaar kompeteer en vaardighede in ñ hoëprestasie-omgewing verbeter.

Die o.16A-seunshokkiespan van die Hoërskool Rustenburg kwalifiseer om in die finaal, vir die eerste twee posisies, uit te speel.

Hulle speel teen Paarl Gimnasium en wen hierdie wedstryd 3-1.

Baie geluk aan elke speler en ook aan mnr. Fano Blignaut, hierdie is ñ ongelooflike prestasie.
... See MoreSee Less

View on Facebook

6 days ago

Hoërskool Rustenburg

Die Hoërskool Rustenburg wil help om ñ verskil te maak. Jy kan ook. Kom ondersteun ons!Please help us to make a difference? Support this Fundraiser Concert and enjoy the company and entertainment of Rustenburg's school Choirs singing with two of our greatest artists. Buy your tickets now for an unforgettable experience with Vastrap Laerskool
Laerskool Proteapark
Hoërskool Rustenburg
Tobi Jooste and
Monique Steyn
In association with Hospice
Food kiosk, snacks bar and adult beverages also available. Special prizes to be won.
... See MoreSee Less

View on Facebook

ONDERWYSPOS BESKIKBAAR: SOSIALE WETENSKAPPE EN LEWENSORIËNTERING ... See MoreSee Less

View on Facebook

RUSTIES ROCK ONNERIEBOOM | GRAADREVUE 2018

Vanjaar se graadrevue is ‘n gesing en gedans waarop jy nie wil uit mis nie.
Daar is ‘n totaal van 4 vertonings wat soos volg uiteengesit word:
1) Maandag, 13 Augustus om 14:30, teen R 20.00 (Optrede deur grade 8 en 9)
2) Maandag, 13 Augustus om 18:30, teen R 30.00 (Optrede deur grade 8 en 9)
3) Dinsdag, 14 Augustus om 14:30, teen R 20.00 (Optrede deur grade 10 en 11)
4) Dinsdag, 14 Augustus om 18:30, teen R 30.00 (Optrede deur grade 10 en 11)

Kaartjies beskikbaar tydens pouses in die voorportaal van die saal.

Kaartjies is beperk, spring gou om teleurstelling te voorkom.

John Robbertse
... See MoreSee Less

View on Facebook

Ken Jouself

Adres

  • Hoërskool Rustenburg
    Von Wielligh St,
    Rustenburg, 0300
    25º41’38,45’S
    27 º14’27,44’E