Voorwoord

In die Hoërskool Rustenburg se wapen is ʼn wildevyboom. Net soos die wildevyboom vas en trots staan, sy wortels diep geanker in hierdie aarde en sy takke wyd uitgesprei vir koelte en kos vir voëls en diere, staan die Hoërskool Rustenburg ook vasgeanker in die tradisie en prestasies van die verlede en reik ons uit na die toekoms. Lees meer….


Volg ons op Facebook

This message is only visible to admins.
Problem displaying Facebook posts. Backup cache in use.
Click to show error
Error: Error validating access token: The session has been invalidated because the user changed their password or Facebook has changed the session for security reasons. Type: OAuthException

11 months ago

Hoërskool Rustenburg
DIE MATRIEKKLAS VAN 2020 KIES GEES BO VREES. Dit is duidelik dat die Rustie-matriekklas van 2020 weet dat sukses meer ‘n gevolg is van moed en geesdrif as van omstandighede. Jy moet wil. Die matriekklas van 2020 het vanoggend bewys dat hulle wil. Op 8 Junie 2020 douvoordag het die eerste matrikulante 1,5 m uitmekaar aangetree om die skoolgebou binne te gaan. Daar was ‘n duidelike opgewondenheid in hulle oë. Die toetsing en toelating het seepglad verloop waarna die nuwe kwartaal amptelik op die sementpawiljoen geopen is. Deur op te daag sê die matriekklas van 2020 dat hulle hoop het, dat hulle nie skrik vir verandering nie, dat hulle nie bang is om voor te loop nie en dat Rusties in krisistye saam staan. 𝗢𝗻𝘀 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗻𝗶𝗲 𝗼𝗼𝗿 𝟱 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗻𝗲𝘁 𝗼𝗻𝘁𝗵𝗼𝘂 𝗱𝗮𝘁 𝟮𝟬𝟮𝟬 𝗱𝗲𝘂𝗿 '𝗻 𝘃𝗶𝗿𝘂𝘀 𝗼𝗺𝘃𝗲̂𝗿 𝗴𝗲𝗴𝗼𝗼𝗶 𝗶𝘀 𝗻𝗶𝗲. 𝗢𝗻𝘀 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗼𝗻𝘁𝗵𝗼𝘂 𝗱𝗮𝘁 𝗱𝗶𝗲 𝗸𝗹𝗮𝘀 𝘃𝗮𝗻 𝟮𝟬𝟮𝟬 𝘁𝗲𝗻 𝘀𝗽𝘆𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝗿𝘂𝘀 𝗴𝗲𝘀𝗸𝗶𝗲𝗱𝗲𝗻𝗶𝘀 𝗴𝗲𝗺𝗮𝗮𝗸 𝗵𝗲𝘁. ... See MoreSee Less
View on Facebook

11 months ago

Hoërskool Rustenburg
ONS STAAN GEREED Die Rustie-personeel, onder leiding van mnr. Hennie Pieterse, is baie opgewonde om die matriekklas van 2020 more terug te verwelkom.𝗢𝗻𝘀 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗻𝗶𝗲 𝗼𝗼𝗿 𝟱 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗻𝗲𝘁 𝗼𝗻𝘁𝗵𝗼𝘂 𝗱𝗮𝘁 𝟮𝟬𝟮𝟬 𝗱𝗲𝘂𝗿 '𝗻 𝘃𝗶𝗿𝘂𝘀 𝗼𝗺𝘃𝗲̂𝗿 𝗴𝗲𝗴𝗼𝗼𝗶 𝗶𝘀 𝗻𝗶𝗲. 𝗢𝗻𝘀 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗼𝗻𝘁𝗵𝗼𝘂 𝗱𝗮𝘁 𝗱𝗶𝗲 𝗸𝗹𝗮𝘀 𝘃𝗮𝗻 𝟮𝟬𝟮𝟬 𝘁𝗲𝗻 𝘀𝗽𝘆𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝗿𝘂𝘀 𝗴𝗲𝘀𝗸𝗶𝗲𝗱𝗲𝗻𝗶𝘀 𝗴𝗲𝗺𝗮𝗮𝗸 𝗵𝗲𝘁. ... See MoreSee Less
View on Facebook

11 months ago

Hoërskool Rustenburg
LIEWE MATRIKULANT ... See MoreSee Less
View on Facebook

11 months ago

Hoërskool Rustenburg
RUSTIES24 WEERGAWE 11 Ons nuutste Rusties24 is nou beskikbaar. Hier is die kafeteria se blad: KAF KwadraatHier is Frans van Schalkwyk se artikel: maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/jongstemme-die-onderwyskrisis-en-covid-19/ ... See MoreSee Less
View on Facebook

Ken Jouself