CUPCAKES VIR PA

Caitlin in gr. 11 se pappa is tans in hoë sorg met Covid-19.
Ons het ongelukkig nie n mediesefonds nie en moet alles kontant betaal.

Caitlin het besluit om ñ projek te begin om vir haar pappa se hospitaalrekening geld in te samel.

Sy verkoop cupcakes wat sy self versier.

R15 per cupcake
Vir 6 of meer R10 per cupcake

Bestellings by 0823647457
Of
0728011910