Oorsig

Hoërskool Rustenburg het ʼn junior en senior gholfspan.

Toernooie

  • Ons neem aan die PUK-skolereeks deel.
  • Deur die jaar neem ons spanne ook aan ander toernooie in die provinsie deel om te kwalifiseer om die Noordwes provinsie by nasionale toernooie te verteenwoordig.

Prestasies

  • Twee spelers verteenwoordig Noordwes by onderskeie toernooie.