Onderwaterhokkie

Oorsig

  • Hoërskool Rustenburg se spanne verteenwoordig die Noordwes-streek tydens die SA-Kampioenskappe.
  • Fin Swimming vorm ook nou deel van hierdie sportsoort en RHS skryf twee spanne in.
  • Gemengde spanne word by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe ingeskryf, met seuns en dogters in een span.

Uitsonderlike Prestasies

  • Dogtersspan wen Fin Swimming-aflos
  • A-span wen die nasionale kampioenskappe
  • Nerine Greeff wen die nasionale Fin Swimming-kampioenskappe