Oorsig

Leerders neem deel aan die Wester Riding Equitation wat geakkrediteer is onder SANESA.

Kampioenskappe

  • Die ruiters neem aan vier kwalifiserende kampioenskappe wat tydens die jaar op verskeie plekke aangebied word, deel.
  • Tydens dié kampioenskappe het die ruiters kans om te kwalifiseer om provinsiaal en nasionaal te gaan deelneem.

Prestasies

  • 14 leerders het hulle Noordwes-kleure in 2018 verwerf.

Uitsonderlike prestasies

  • Angewys as beste skool in Noordwes.
  • Nicola van Nieuwenhuizen behaal 1ste plek op die Suid-Afrikaanse kampioenskappe